Dit is wat my dryf om foto's te neem: Om te keer dat herhinneringe vervaag. Om vas te vang wat NOU is, want die NOU verander so gou dat mens dit te laat besef as mens dit nie doelbewus probeer onthou nie.
Deur fotografie kan mens 'n vlietende oomblik vasvang vir altyd. 'n Vir Altyd Oomblik skep. Om 'n gesin af te neem en die spesiale verhouding wat daar tussen elke lid van die gesin op daardie stadium van hul lewens is vas te vang... wat 'n voorreg!
For me it is important to capture the personalities, relationships and emotions that make a moment memorable. Because this is most likely what you would like to revisit in years to come: The ones you love just being themselves
♥
Your Family Photographer, based in Centurion,
Jorina