Anita se Ooievaarstee














Anita het ‘n baie moeilike swangerskap gehad. Hierdie tee was ‘n feesviering van die lewe in ‘n kosbare babadogtertjie en haar mamma. En die feit dat wonderwerke steeds gebeur.